Quantcast
Channel: snaakse foto’s – gevaaalik.com
Browsing all 353 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donderdagmiddag Random Gevaaalikhede

Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie, want more...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog Maandag met nog Random Gevaaalikhede

Nog ‘n Maandag en nog Random Gevaaalikhede. Soos elke Maandag. Maklik om te verstaan en maklik om mee by te hou. Sit jy maar net daar in jou stoel en scroll en click en los die res vir my. Geniet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Neen en neentig Random Gevaaalikhede

“Neen-en-neentig” Dit is hoe my ouma en oupa 99 sê. Hier is nie regtig 99 Random Gevaaalikhede nie. Wel, op gevaaalik.com as jy gaan kyk na al die Random Gevaaalikhede dan is daar seker meer as 99. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tot by Random Gevaaalikhede en nie verder nie

Jip, die week het alweer begin met te veel om te doen en te min tyd. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede ‘n lekker mikpunt om na te werk. Vir my is die Random Gevaaalikhede ook nou die einde van my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slaap soet Random Gevaaalikhede

Is jy nog wakker? Mooi man, dan kan jy ook nou die Random Gevaaalikhede geniet. Sonder twyfel die maklikste manier op hierdie planeet om bietjie te ontspan en te lag. Ek meen, wat anders gaan jy doen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste tyd is nou vir Random Gevaaalikhede

Snaaks genoeg is daar nie ‘n beste tyd om die Random Gevaaalikhede te post nie. Solank dit op ‘n Maandag en ‘n Donderdag verskyn is julle happy. Hier en daar al ‘n email of WhatsApp gekry oor die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede vir vryheid

Random Gevaaalikhede, die ding wat jy gister gemis het omdat jy te vroeg in die aand gaan slaap. Gelukkig is jy slim en jy kry die gevaaalik Nuusbrief, sodat jy ‘n email vol links kry van alles wat jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die bewyse is in die Random Gevaaalikhede

Iets cool, iets mooi, iets snaaks, iets sexy. Dit is wat jy alles in die Random Gevaaalikhede sal vind. Jy kan ook goed in stuur vir Random Gevaaalikhede (sien die ‘Snake hole’ post hier onder as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak die deur in Maandag se gesig toe met Random Gevaaalikhede

Ek weet, die posting schedule hier op gevaaalik.com is die laaste paar weke. Daarom is daar die weeklikse gevaaalik Nuusbrief wat elke Vrydag uitgestuur word. Dan kry jy ‘n weeklikste email met links...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Haal asem en tel tot Random Gevaaalikhede

Hoe gaan dit? Hoe voel jy? Al Donderdag, laaste dag van Augustus 2017. Die tyd vlieg. Dit is hoekom jy jou alles moet gee om jou tyd soveel moontlik te spandeer op goed waarvan jy hou. Begin daardie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen preek Random Gevaaalikhede

Hier is dit, dit is al, net Random Gevaaalikhede. Geen uitgerekte leeswerk soos met gister se Stoute Boudjies nie. Geniet die Random Gevaaalikhede. Al ooit gewonder hoe is PlayerUnknown’s Battlegrounds...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mix en match Random Gevaaalikhede

Maandag en ek het besluit om ‘n nuwe podcast te record. Dit nou nadat ek na WAT met Hunter Kenedy geluister het waar die gevaaalik.comedy Podcast ‘n mention gekry het. Toe my vrou dit hoor te sê sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die minimum om te verwag is Random Gevaaalikhede

Jy is hier vir Random Gevaaalikhede, so geniet dit. En kry die gevaaalik Nuusbrief elke Vrydag in jou inbox. Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dinsdag kry Random Gevaaalikhede

Gister het ek heeltemal te veel tyd spandeer by tandartse. Ek het baie sterk negatiewe gevoelens teenoor tandartse, maar dit is ‘n storie vir ‘n ander dag. Jy is immers hier vir die Random...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede sonder advertensie?

Right, soos jy weet probeer ek geld maak uit hierdie gevaaalik.com storie en ek probeer altyd om gevaaalik.com so ad free as possible te hou. Daar is iets nuut wat ek na kyk om die ads weg te hou, maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kry Random Gevaaalikhede op jou dag af

Vandag is ‘n vakansiedag, maar dit beteken nie dat jy nie dat jy nie Random Gevaaalikhede gaan kry nie. Dit beteken eenvoudig dat jy Random Gevaaalikhede gaan kry op jou dag af. Random Gevaaalikhede is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak Random Gevaaalikhede moontlik

Dankie aan almal wat foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede (en ook die Stoute Boudjies). Om soveel snaakse, cool, sexy, random goed vanaf regoor die internet bymekaar te kry sal ‘n baie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

rAge Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is laat. Nou gaan jy dit maar vroeg op hierdie Vrydag oggend moet geniet, terwyl ek oppad is na rAge 2017 toe. As jy foto’s het vir die Random Gevaaalikhede, stuur hulle asb na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terug in die groove van Random Gevaaalikhede

Social media is ‘n vreemde beast. Ek post daagliks op social media en mense wat my regtig ken weet om niks wat ek post ernstig op te neem nie. Vir my is social media ‘n tool om te vis vir idees om oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog Random Gevaaalikhede

Maak seker jy kry more die gevaaalik Nuusbrief. Veral as jy hou van gratis drank. Anders as dit, het ek niks hier vir jou nie behalwe die Donderdag Random Gevaaalikhede. Geniet die Random...

View Article
Browsing all 353 articles
Browse latest View live