Quantcast
Channel: snaakse foto’s – gevaaalik.com
Browsing all 353 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wees lekker met Random Gevaaalikhede

Wat is meer hartseer as ‘n internet troll? ‘n Internet troll wat ouer as 30 is. Wat is nog meer hartseer? ‘n Internet troll wat jonger as 30 is. Op die ou einde is hulle maar net hartseer bloetjies wat...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede druk pret in die rooi

Onthou gister was Woensdag en daar was Stoute Boudjies. Onthou ook om jou kaartjies te kry vir Braaimasjien se Epic Burger Night. R279 kry vir jou ‘n epic burger, free drank en jy kan live musiek kyk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede om na te staar

Dankie vir almal wat foto’s gestuur het oor die laaste paar weke vir die Random Gevaaalikhede. Veral die dude (jy weet wie jy is) wat die memes met die gevaaalik.com logo op gemaak het, jy’s ‘n yster....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rol in die Random Gevaaalikhede

Hou asb aan om jou foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan dit gerus email na gevaaalikdotcom@gmail.com. Hou dan ‘n ogie uit vir jou foto om te verskyn hier op die site. Geniet die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Random Gevaaalikhede

Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede foto’s te email na gevaaalikdotcom@gmail.com. Daar kom daagliks ‘n hele spul foto’s van julle af, so hou maar ‘n ogie uit vir jou foto’s op die site. Wanneer jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beweeg nader aan Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is laat. Gelukkig is die genot wat jy hiervanaf gaan kry nogsteeds dieselfde vandag as wat dit gister sou wees. Dankie vir die vrag foto’s wat julle ingestuur het. Kyk uit vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miskien is dit Random Gevaaalikhede

Nie miskien nie, die is die Random Gevaaalikhede. Jou versameling van random internet foto’s ingestuur deur gevaaalik.com se lesers. As jy ‘n foto wil instuur, stuur dit gerus na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tesla in space memes

Elon Musk (die super slim ou wat eendag of die wêreld se probleme gaan uitsort, of die wêreld gaan oorneem) het gister ‘n Tesla na die buitenste ruim gestuur. Dis reg, daar is nou ‘n Tesla is space....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Random Gevaaalikhede is weer agter die tyd

Die Random Gevaaalikhede is weer laat. Ek begin al hoe meer dink dit is lekker om ‘n dubbel dosis pret te kry op ‘n Vrydag met die Random Gevaaalikhede en dan later ook die Vrydag Bederf. As jy ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede maal veertien

Terwyl jy hier is om die Random Gevaaalikhede te check, stuur sommer jou foto’s vir die Random Gevaaalikhede na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dan kyk jy uit in die komende weke om jou foto’s te sien in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Hele reeks Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is hier. As dit nie jou eerste Random Gevaaalikhede is nie, dan wonder jy seker hoekom die Random Gevaaalikhede nie gister al op gevaaalik.com nie? Soos dit veronderstel is om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Suid-Afrika Random Gevaaalikhede

Nuwe week vir ‘n nuwe Suid-Afrika. Gaan dinge nou vir ons verander? Gaan ons ons kak agter mekaar kry? Ek weet nie. Vir my is elke politikus ‘n stuk gemors wat die wêreld nie kort nie. Only time will...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Want jy wag vir Random Gevaaalikhede

Dit is 05:17 en eksit op Lanseria lughawe. My vlug is 06:00. Ek het lanklaas 03:30 in die oggend opgestaan. Vandag gaan ek van 08:00 tot 15:00 in die studio wees op die een episode van die Via TV...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede maak jou warm

Kan lag jou regtigbietjie warmer maak? Vanoggend is die weer in Pretoria lekker koel. Miskien sal dit help as jy kyk na so paar snaakse foto’s, of cool foto’s of miskien net so paar sexy foto’s. Dit is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede is reg vir Braaimasjiene

My gunsteling good time vibes en kuier aandis weer om die draai: BraainMasjien se Death by Cheese aand is op ons en ek het amper heeltemal daarvan vergeet. Laasmaand was daar heerlike burgers om aan te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van reg oor die internet kom almal bymekaar vir Random Gevaaalikhede

Eerste keer op gevaaalik.com? Kom ek verduidelik gou vir jou hoe werk die Random Gevaaalikhede: Mense van regoor die internet stuur foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com. Memes, snaakse foto’s, cool...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keep grinding Random Gevaaalikhede

Die selgste deel van hoop hê, is dat wat jy hoop nie altyd gebeur nie. Soos jy het seker gehoop jy is nou al by die huis, en nou sit jy nog in die kantoor of in die verkeer. Ek hoop die Random...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek kort ‘n bier en Random Gevaaalikhede

Gister was ‘n mal dag. Ek het wakker geword, so paar “werks” dingetjies uit die pad gekry. Toe het ek bietjie PUBG geoefen vir die #TakealotPUBG storie wat gisteraand was. Dit het my nie veel gehelp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Te stadig vir Random Gevaaalikhede

Ek sweer ek het vandag agter my komper gaan sit met die idee om die Random Gevaaalikhede vir julle te post. Ek kan nie vir jou sê presies wat gebeur het nie, maar die Random Gevaaalikhede is nou later...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede vir vandag

‘n Nuwe Maandag is op jou en gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier om jou te help deur die Maandag beweeg. Indien jy foto’s het wat jy wil deel op die Random Gevaaalikhede, kan jy so maak deur jou...

View Article
Browsing all 353 articles
Browse latest View live