Quantcast
Channel: snaakse foto’s – gevaaalik.com
Browsing all 353 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terug in die swaai van Random Gevaaalikhede

Snaaks hoe vinnig dinge maar net terugkeer na normal. Die nuwe jaar is nie meer so nuut nie, en die ou roetine is weer terug soos altyd. Dit is goed om elke nou en dan iets te doen wat die roetine so...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bly positief met Random Gevaaalikhede en ‘n geheime video

Bly positief met Random Gevaaalikhede. Dit help as jy lag, iets mooi sien of iets mooi sien om jou gemoedstoestand bietjie uit die stof te lig. As jy positief is, dan kan jy dalk iets cool doen. Soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede vir Dinsdagoggend

Aangesien die Vrydag Bederf eers gister geland het op gevaaalik.com het ek besluit om gister se Random Gevaaalikhede maar te hou tot vandag. Dit gee jou darem iets om na te loer op gevaaalik.com...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rebrand Random Gevaaalikhede en ‘n Vitamin geheime video

Vir meer as 8 jaar het gevaaalik.com dieselfde logo gehad. ‘n Eenvoudige en eintlik baie kak looking logo wat ek self gemaak het. Was regtig niks fancy nie, net die naam van die site in die Magneto...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede. Soos elke week op ‘n Maandag. Jy mag dalk ‘n hele spul dinge gemis het op gevaaalik.com oor die laaste twee weke. Ek weet jy is besig. Maar as jy ‘n fan is van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Party Random Gevaaalikhede is rowwer as ander

Party dae is rowwer as ander. Vandag was vir my so dag. Dit is eintlik meer so ‘n tipe van week gewees. Op en af. Darem is die Random Gevaaalikhede ‘n goeie manier om so paar jokes te sien en ook ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede op ‘n Woensdag want die wêreld is mal

Ek weet, ek skuld jou ‘n podcast episode. Ek skuld jou ‘n nuusbrief. Ek skuld jou Random Gevaaalikhede. Ek skuld ook die bank ‘n spul geld. Soms is dit maar moeilik om kop bo water te hou. Dit is vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede en ‘Making of’ geheime video

As jy nie Fortnite speel nie, en jy weet nie wat Apex Legends is nie, dan sou jy in elk geval nie Flashgitz se nuwe video verstaan het nie. Ek stel voor jy kyk ‘Apex cucks Fortnite‘ en dan kan jy die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Na die naweek se Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is memes, snaakse foto’s en allerhande random gevaaalikhede. Baie van dit word ingestuur deur die mense wat die Random Gevaaalikhede elke Maandag sien op gevaaalik.com. Die wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Spook geheime video en Random Gevaaalikhede

Daar is niks fout met harde metal riffs nie. Daar is ook niks fout daarmee as daar so bietjie theatrics gaan saam met daardie swaar metal riffs nie. Dit is hoe ek Ghost aan jou sou beskryf. Dik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede want wie kort titels

Luister yster, hier is vir jou Random Gevaaalikhede. ‘n Verskydenheid snaaksighede van regoor die internet. Maak daarmee wat jy wil, maar stuur ook die link vir ‘n vriend wat kan doen met bietjie lag....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dankie vir JOU en Random Gevaaalikhede

Die laaste 30 dae was goed vir gevaaalik.com. Nie oor daar skielik meer traffic is nie. Daar is eintlik minder traffic as wat daar ‘n jaar terug was. Die laaste 30+ dae was goed vir gevaaalik.com omdat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Vinnige vraag en Random Gevaaalikhede

Net ‘n vinnige vraag, voor ons oorskakel na die Random Gevaaalikhede: Luister jy my solo-podcast “Hoe was jou naweek?” Tans is daar baie dinge wat ek doen, of probeer doen. Ek is mal oor podcast. Hel,...

View Article

Browsing all 353 articles
Browse latest View live