Quantcast
Channel: snaakse foto’s – gevaaalik.com
Browsing all 353 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede uit die mond van Maandag

Yes, dit is alweer sulke tyd, Random Gevaaalikhede tyd. Maandag kan ‘n regte bitch wees en dus is dit altyd die moiete werd om ‘n breek te vat en te kyk wat is in die Random Gevaaalikhede. Gewoonlik is...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede kort nie ‘n generator nie

Jis, dit tref my nou net ons het gelukkig lanklaas load-shedding gehad. Vingers gekruis dit hou. Gelukkig is gevaaalik.com nou heeltemal ‘n mobile site ook, so jy kan die Random Gevaaalikhede selfs...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Woud Random Gevaaalikhede

Knysna is ‘n hool. Goeie donder dit voel asof hier te veel mense bly in die dorp. The Heads is seker die laaste mooi deel wat oor is van Knysna, en die woud, en dit is jammer. Wat ek sou gee om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontspan met Random Gevaaalikhede

Dit is alweer Maandag, jy lyk asof jy stress. Kry eerder bietjie Random Gevaaalikhede en ontspan. Dink aan die naweek wat kom. Gaan jy braai? Miskien is ‘n pool party die move. Koue biere, girls in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Offended Random Gevaaalikhede

Dit is iets waarmee ons baie moet deal deesdae, want almal raak so maklik offended. Persoonlik doen ek dinge so: As ek nie van iets hou nie, dan kyk, luister of lees ek dit net nie meer nie. Ek grens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van waar die Random Gevaaalikhede

Dit is laat, die podcast moet nog ge-edit word, kom ons hou dit kort. Dankie dat jy ‘n draai kom gooi het. Jy kan help om gevaaalik.com aan die gang te hou deur hierdie post met jou vriende te deel op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog bietjie Random Gevaaalikhede

Right, vat so! Nog Random Gevaaalikhede in jou gesig. Wees kalm, sit agteroor en geniet vandag se Random Gevaaalikhede. Nou hoef jy niks meer te doen nie, net dit en dan kan jy maar huistoe gaan....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einde November Random Gevaaalikhede

Kan jy dit glo, vandag is die laaste dag van November. Seker tyd dat ons weer ‘n gevaaalik.com Zeitgeist doen sodat julle ook kan sien wat aangaan hier, behind the scenes. Nou is Desember nie eers mee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer Random Gevaaalikhede in jou gevreet

Met die bestaan van iets soos gevaaalik.com en Random Gevaaalikhede is daar geen om daar te sit en verveeld wees nie. Die Random Gevaaalikhede is propvol dinge wat jou sal laat lag, so paar mooi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom voor met Random Gevaaalikhede

Soms voel dit net asof jy nie kan wen nie, veral op ‘n Maandag. Soos ek nou hier sit en hierdie boodskappie tik vir die eerste Random Gevaaalikhede van die week, kyk ek maar op teen Maandag wat voorlê,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede vir die gemors

Dit is nie my en jou gemors nie. Dit is die ouens wat vir die ANC gestem het se gemors. Maar kan ons hulle regtig blameer? Die ANC het immers vir hul eie ondersteuners gelieg. Dit is lekker om te maak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede om op te vang

gevaaalik.com is terug in aksie! Het julle ons gemis? Ja, daar was so paar posts kort oor die laaste week, maar ons gaan probeer om vandag op te vang met alles. Dit is steeds die rustige vakansie, so...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boxing Day Random Gevaaalikhede

Is jy klaar gekersfees? Vet gevreet, aan kos en irreterende familie lede se geselskap? Mooi, nou het jy die hele Boxing Day gehad om te herstel. Party van ons het van daardie skaapboud wat oor was ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorspoed vir 2016 – Random Gevaaalikhede

Voorspoed vir 2016! Ja ons het gister ook voorspoed gesê vir die nuwe jaar in die Stoute Boudjies, maar ons besef dat julle op vakansie is en dus dan so hier en daar ‘n paar posts kan mis. Dus sê ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede soos stroop

Hier sit ons alweer, nog ‘n Random Gevaaalikhede op ‘n Donderdag. Dankie aan almal wat foto’s ingestuur het vir die een. Julle het my lekker laat lag. Stuur gerus jou Random Gevaaalikhede foto na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wees vreedsaam met Random Gevaaalikhede

Goeie doos maar sedert die begin van 2016 is die hele Suid-Afrikaanse internet net kwaad. Hopelik kan die Random Gevaaalikhede help dat jy vergeet van die onnosele snert van die massas. Die crux van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede maak jou stem dik

As jy nog nie gehoor het nie, Vodacom en MTN is nie baie ongelukkig dat Whatsapp veroorsaak dat mense nie meer SMSe stuur ten duurste nie. Hulle reken WhatsApp moet betaal oor hulle die infrastruktuur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede beveg verveeldheid

Ja, die Random Gevaaalikhede se super power is baie beter as enige super power wat Afriform-man het. Jammer die een is so bietjie laat. Darem kom die Vrydag Bederf ook later om te help met jou woede....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede soos Fairies in Boots

Ja, die Fairies in Boots in die title is ‘n reference na ‘n Black Sabbath song. As jy dit nie geweet het nie, hoe durf jy? Kry bietjie goeie musiek in jou lewe en gee hierdie ‘n luister. In ander nuus,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede en comedy vanaand

As jy in die omgewing is van Pretoria vanaand, kom maak ‘n draai by Railways Cafe vir bietjie stand-up comedy. Ek en Sven gaan daar wees, so kom sê hello. Vir meer besonderhede, loer na die event page...

View Article
Browsing all 353 articles
Browse latest View live