Quantcast
Channel: snaakse foto’s – gevaaalik.com
Browsing all 353 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Draai jou rug op werk met Random Gevaaalikhede

Ok, die nuwe gevaaalik.com nuusbrief is geprep en reg vir aksie. More sal daar nie weer ‘n fokop wees nie en almal sal die gevaaalik.com nuusbrief ontvang soos hulle moet. Dankie ook aan die van julle...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vroeg Maandag Random Gevaaalikhede

Is jy reg vir nog ‘n week? Die Random Gevaaalikhede sal jou help om die week reg te begin, deur bietjie te lag. Lyk my die Raport het nou ‘n spul comedians aangestel om hulle opskrifte vir hulle te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Niks fancier as Random Gevaaalikhede

Julle check hoe maak ek titels op vir die Random Gevaaalikhede? Elke een moet anders wees, en weet julle hoeveel van die goed doen ek? Twee elke week, elke Maandag en Donderdag, amper soos klokslag. So...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede op 6/6/6

Vandag word daar weer gebid dat die byle huil, want dit is mos 666 dag, volgens die datum. Ons worry nie oor sulke stront hier by gevaaalik.com nie, dit was immers mense wat die kalender gemaak het wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Have a break, have Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is ‘n great manier om ‘n breek te vat. ‘n Breek is iets wat ons almal doen. By een van my vorige werke het ons so elke nou en dan ‘n FIFA 16-breek gevat, ander mense vat ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede met Minki van der Westhuizen

Minki van der Westhuizen is een van daardie dames wat jou trots maak om Afrikaans te wees. Die Huisgenoot is oor die algemeen ‘n verkrampte en boonop simpel tydskrif, maar is steeds die top verkopende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede om ‘n breek te vat

Ek is seker jy is nou besig om Maandag se gat te skop, soos elke Maandag voor hierdie Maandag. Ek is ook seker jy is nou al bietjie gatvol vir gatskop, en wil bietjie ontspan, selfs lag. Die Random...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leer ken die Random Gevaaalikhede

Ek word baie gevra waarvan hou die gevaaalik.com lesers en luisterraars. Meestal is gevaaalik.com se gehoor Afrikaans ouens tussen die ouderdom van 18 en 35. Ja, daar is baie dames wat ook die site...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Take a load off met Random Gevaaalikhede

Eens op die internet, altyd op die internet, sê hulle, mos. Dit is nou daardie stoute whatsapp foto’s wat jy vir jou boyfriend gestuur het. En jy dude, daardie unimpressive dick pic wat meer pens as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lag jou kop af Random Gevaaalikhede

Ek moet julle sê, julle raak al hoe beter met julle bydraes vir die Random Gevaaalikhede. Want die foto’s wat julle instuur raak al hoe beter. Ek het so paar keer hardop gelag vir van die submissions...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breek die ys met Random Gevaaalikhede

Ek check daar is ‘n nuwe dude in julle kantoor. Nou gaan almal deur daardie awkward fase, die fase waar small talk meeste van julle gesprekke uitmaak. Toets die waters, so te sê. Dan eendag, stuur een...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede met die goeie en die slegte

Weereens oortref julle julself, ons podcast het weer geklim vanaf nommer 55 na nommer 47 op die iTunes Top 200 Comedy podcasts lys. Dit is verseker te danke aan jou, die gevaaalik.com savage wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Middag Random Gevaaalikhede

Baie dinge wat nog geprep moet word, soos ons weeklikse nuusbrief wat more deur die loop van oggend in jou inbox sal land. As jy in die minderheid is en nog nie die nuusbrief gesien het nie, kan jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede gebeur automaties

Die week se Random Gevaaalikhede is automaties live gemaak vir julle om te sien. Ons is tans besig om die suide van die Krugerwildtuin te verken, en jy kan die trip saam met ons volg, deur te loer na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede

Al wat jy nou moet doen is agteroor sit en lag vir die Random Gevaaalikhede. Stuur sommer nou die link na een van jou vriende met WhatsApp, ek weet jy is op jou foon. Ons is steeds in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede bring verligting

Die dag is verby, Maandag is oppad uit. Miskien het jy ‘n shit dag by die werk gehad omdat jou baas nie weet wat hy doen nie. Miskien is jy die baas wat toelaat dat jou ego in die pad kom van die regte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werk hard aan Random Gevaaalikhede

Wie wil nou net sit en niks doen nie? Wel, seker jy oor jy by die werk is en jy jouself doodverveel. Hier is iets om te doen: Loer na die Random Gevaaalikhede en deel die link saam met die ander mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar kom ‘n leeu en Random Gevaaalikhede

Wanneer laas het jy iets geskryf van 1000+ woorde? Onthou jy in die hoërskool as jy iets moes skryf van 250 woorde was jou naweek in sy moer in? Oor die laaste week het ek drie stukkies geskryf wat wel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voel soos Maandag Random Gevaaalikhede

Gister het die mense uit die suburbs van Tswana getrek om hulle stemme te gaan gooi. Klink my meer as wat daar was vir die nasionale verkiesing. Dit is waarvoor jy die dag gister af gekry het. Dit is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede verwelkom ‘n nuwe week

Dit is official: Jy het vandag ‘n nuwe week begin. Gelukkig vir jou kan jy more af vat om vrouens te herdenk, asof hulle nie meer bestaan nie. As jy tegnies wil raak is Vrouedag eintlik vreeslik...

View Article
Browsing all 353 articles
Browse latest View live