Quantcast
Channel: snaakse foto’s – gevaaalik.com
Browsing all 353 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moet nooit ‘n Random Gevaaalikhede mis nie

Hoekom sal jy enigsins Random Gevaaalikhede wil mis? Deur ons weeklikse nuusbrief elke Vrydagoggend te kry, sal jy sonder enige moeite van jou kant maklik alles kan volg wat deur die week op jou...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou klas van Random Gevaaalikhede

Elke week kry ons net meer en meer Random Gevaaalikhede submissions van julle af. Dit is awesome. Nie net laat dit my lekker lag nie, maar dit maak dit baie makliker om die res van julle te laat lag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede is internet comedy

Die internet het darem ‘n spesiale tipe sin van humor. Ek voel byvoorbeeld ‘n veër vir die Olympics, maar ek is mal oor al die memes en grappe wat uit die Olympics ontstaan het. Ja, daar sal altyd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede oorleef

More gebeur iets cool, en ek gaan dit met julle deel via Instagram. Ek kan jou nie sê presies wat ek gaan doen nie, maar ek kan jou wel sê dat dit miskien iets te doen het met die poll wat jy tans daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede op ‘n Dinsdag

Gister het jy lekker ‘n Vrydag Bederf gekry en nou kry jy vandag ‘n Random Gevaaalikhede. Die internet is vol cool goed, snaakse goed, sexy goed en allerhande ander goed. In die Random Gevaaalikhede...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Internet vol Random Gevaaalikhede

Die internet is soos ‘n comedy delivery system. Ja, goddank ek is nie deel van ‘n WhatsApp group waar my aandag elke 5 minute na my foon toe getrek word omdat nog iemand ‘n meme of grap gestuur het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tot Random Gevaaalikhede toe, en nie verder nie

Maandag se hol. Hier is Random Gevaaalikhede, ‘n baie goeie manier om jou Maandag te eindig. Dit is wat ek sou doen as ek jy was. As jy dan nog vir so ruk in jou kantoor moet maak asof jy werk, suf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer en meer Random Gevaaalikhede

Jy moet wakker slaap en seker maak jy mis niks van die Random Gevaaalikhede nie. Elke Maandag en elke Donderdag op gevaaalik.com te sien. Die maklikste manier om nooit iets te mis nie is om ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

RRRRRRRRRandom Gevaaalikhede

Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede. Dankie aan almal wat weereens foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Julle is ysters. Die Random Gevaaalikhede is altyd baie beter as daar van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lepel in die Random Gevaaalikhede steek

Donderdag is ‘n goeie dag om rustig te wees, onthou more is Vrydag. Haal diep asem en vergeet van die stront waaroor jy kwaad is. Lag eerder vir die Random Gevaaalikhede. Stuur jou foto’s in vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rond en rond gaan die Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week nog Random Gevaaalikhede. Laasweek het ek gevra of daar van julle is wat sal verkies om julle foto’s in te stuur via WhatsApp eerder as om dit in te email. Die antwoord was ‘n resounding...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede en nog Randella Beursies oppad

Die Randella Beursies het gevlieg, en nou is hulle gone. As jy nie een gekry het nie, want jy wag vir payday, moet nie kommer nie want die nuwe spul is reeds oppad. As jy ‘n beursie soek, stel ek voor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede vir die Maandag-pyn

‘n Bachelors is hard op die sisteem. Sal altyd wees. Snaaks ‘n ‘n bachelors altyd die beste uit bring in party mense en die slegste in ander. Na die bachelors die naweek het ek vir 18 ure geslaap en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

As dinge te ernstig raak, Random Gevaaalikhede

In nie net Suid-Afrika nie, maar ook die res van die wêreld is daar ‘n baie klein persentasie van die populasie wat dit vir die res van ons probeer versuur. 0.00000000001% van die populasie verdien om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede soos ‘n ou tradisie

Die Random Gevaaalikhede is tradisie vir elke Maandag en Donderdag op gevaaalik.com. ‘n Lekker manier om iets snaaks, iets cool, iets sexy en soms net mooi te sien terwyl jy deur ‘n Maandag struggle by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Raak opgewonde vir Random Gevaaalikhede

Dit is ‘n snaakse gevoel as jy in die groove kom. Daardie zone waar jy net baie gedoen kry. Daardie projek wat jy doen vir jouself en niemand anders nie. Dit is ‘n lekker gevoel as mense daardie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vertrou in Random Gevaaalikhede

Wees rustig en vertrou in Random Gevaaalikhede om jou ‘n blaaskans te gee van die normale dag tot dag aktiwiteite. Jy kan jou eie bydrae maak tot die Random Gevaaalikhede deur jou foto’s te email na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ‘n week, nog Random Gevaaalikhede

Jy kan nou jou foto vir die Random Gevaaalikhede WhatsApp na 0788452709. Luuks huh? Suid-Afrika is vol goed om voor te lag, goed wat cool is en goed wat mooi is. Neem ‘n foto en stuur dit gevaaalik.com...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede op die internet

Kry jy Random Gevaaalikhede iewers anders as op die internet? Ek dink nie so nie. Gelukkig vir jou kan jy rustig wees en ontspan. Al wat jy hoef te maak, die Random Gevaaalikhede is hier op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skei van Maandag met Random Gevaaalikhede

Nog ‘n Maandag in sy moer. Al wat nou vir jou voorlê op die Maandag is Random Gevaaalikhede. Onthou jy kan ook foto’s instuur na gevaaalik.com toe met email of WhatsApp. Email na...

View Article
Browsing all 353 articles
Browse latest View live